poo fighters kom op vir mekaar

poo fighters kom op vir mekaar

MET krete van “down Zuma” het honderde ondersteuners Vrydag na die Kaapse hooggeregshof gestroom om Loyiso Nkohla, ANC-raadslid, te onder¬steun. Nkohla is geskors as ‘n raadslid oor sy poo gooiery. Hy wou ‘n interdik kry om te keer dat hy permanent geskors word. Hy was onsuksesvol. Die crowd, onder leiding van mede-poo-gooier, Andile Lili, het…

Item toegevoegd aan winkelwagen.
0 items - 0.00