Spyskaart 2 – Eps 1: Proe soos mode

Spyskaart 2 – Eps 1: Proe soos mode

Spyskaart spring weg 6 November om 19:00 op SABC2 (DStv-kanaal 192) met bestanddele wat hoog in die mode is. Vir voorgereg vind Lindé en Yolani meer uit oor CBD-olie en gebruik dit in hummus en platbrood. Vir hoofgereg leer Lindé hoe om kimchi te maak wat sy in haar Koreaanse kortrib-wraps gebruik en aktiewe houtskool…

0

Your Cart