CBD en Cannabis – Kuur of Klug? Hoe om dit veilig te gebruik

CBD en Cannabis – Kuur of Klug? Hoe om dit veilig te gebruik

Dr Ettienne deel sy insae oor CBD bevattende produkte. Cannabis en produkte word algemeen gebruik deur kanker pasiënte en daar word soms magiese kragte aan dit gekoppel. In die Video praat Dr Ettienne oor wat die navorsing wys en hoe om dit veilig te gebruik. Teken asb in en deel dit gerus. Vir meer leesstof:…

0

Je winkelwagen