Spyskaart 2 – Eps 1: Proe soos mode

CBD FACEBOOK >


CBD YOUTUBE >


CBD INFO >


CBD SHOP >


Best Verkochte CBD Producten:


 
Spyskaart spring weg 6 November om 19:00 op SABC2 (DStv-kanaal 192) met bestanddele wat hoog in die mode is. Vir voorgereg vind Lindé en Yolani meer uit oor CBD-olie en gebruik dit in hummus en platbrood. Vir hoofgereg leer Lindé hoe om kimchi te maak wat sy in haar Koreaanse kortrib-wraps gebruik en aktiewe houtskool inspireer Yolani om ‘n swart pavlova te maak vir nagereg!

(in samewerking met @cbdbiotechnologies, Galbi Restaurant, @liferetreatlelc, Christine Meintjes)

#spyskaartsabc2 #cbd #kimchi #activatedcharcoal SABC2youbelong

Catch SPYSKAART, a new entertainment cooking show on Wednesdays at 19:00 on SABC 2! Watch the full episode here at 19:30. Join us then!

Ontmoet weer ons twee sjef-aanbieders, Lindé Watson en Yolani Abrahams:
Sjef Lindé het in ’n huis grootgeword waar elke dag gebak en gebrou is en was in 2014 ’n finalis in die kookreeks, Kokkedoor. Die fyngebaksjef, Yolani, het op skool soveel moontlik resepte in haar ma se kookboeke probeer en sy was in 2017 die wenner van die tydskrif Sarie se Voorbladgesig-kompetisie.
#spyskaartsabc2
Yolani en Lindé gaan ook hul gunstelingdisse maak en bietjie eksperiminteer met bestanddele…. Volg ons om te sien wat dié twee sjefs gaan aanpak…

0

Your Cart