poo fighters kom op vir mekaar

laatste update: 05-2022


MET krete van “down Zuma” het honderde ondersteuners Vrydag na die Kaapse hooggeregshof gestroom om Loyiso Nkohla, ANC-raadslid, te onder¬steun. Nkohla is geskors as ‘n raadslid oor sy poo gooiery. Hy wou ‘n interdik kry om te keer dat hy permanent geskors word. Hy was onsuksesvol. Die crowd, onder leiding van mede-poo-gooier, Andile Lili, het ook nie ‘n permit gehad om te march nie. VIDEO deur een van Son se verslaggewers, TANYA MENGES.

Item toegevoegd aan winkelwagen.
0 items - 0.00