laatste update: 05-2022
CBD FACEBOOK >
CBD YOUTUBE >
CBD INFO >
CBD SHOP >
Best Verkochte CBD Producten:
Kaapstad, 31 Augustus – Daar is meer geleenthede as ooit tevore vir vroue in wetenskap. So sê die plaaslike wetenskaplikes agter die ontwikkeling van ‘n CBD-olie wat soortgelyke produkte ver oortref. ‘n Span wetenskaplikes met vroue aan die stuur het Afrika se eerste nano-somale produk vervaardig. Hulle sê dit beteken dat dit 15 keer meer CBD in die bloedstroom vrystel as gewone CBD-olie.